Leer van die Meester
Kyk en bestudeer die Natuur
Beginners Kurses

 

Eerskomende Saterdag (2 Februarie) word ‘n Bonsai-kursus vir beginners aangebied.

Die kursus is by Suikerbekkiestraat 11, Helderrant, Somerset-Wes, en is van 1400 tot 1700.

Francois Voges is die kursusleier en André de Kock sal ‘n praatjie oor bedrading gee.

Al wat jy benodig is ‘n knipper, kwas, skryfgoed en ‘n boom.

Belangstellendes moet lede wees van Boland Bonsai Kai.

Navrae: Francois by 084 312 3890.


COPYRIGHT (C) 2012, BOLAND BONSAI KAI. ALL RIGHT RESERVED  Powered by Okkie van der Merwe