Leer van die Meester
Kyk en bestudeer die Natuur
  Bonsai Wyn
Kliek op onderwerp vir meer besonderhede

Boland Bonsai  het ter viering van sy 21ste verjaarsdag ‘n spesiale sauvignon blanc gebottel.

Spring gou as jy wil bestel want daar is ‘n beperkte hoeveelheid. Dit kos slegs R40 en die winste gaan vir die klub.

Laat weet as jy belangstel in ‘n spesiale rooi bonsaiwyn dan probeer ons dit ook betyds kry vir die vergadering op 26 Mei.

Plaas bestellings by wilron@mweb.co.za

COPYRIGHT (C) 2012, BOLAND BONSAI KAI. ALL RIGHT RESERVED  Powered by Okkie van der Merwe