Leer van die Meester
Kyk en bestudeer die Natuur
  Fritz se EN
Kliek op onderwerp vir meer besonderhede

Fritz se Skotse terriër gooi 'n kennersoog oor die bonsai!


Dit was moeilik om te sê of die besoekers meer aandag aan Fritz se bonsai of aan sy oulik Skotse bonsai-hond gegee het!



Charl Cilliers waardeer Fritz Joubert se wenboom van verlede jaar van nader.

 

Op Saterdag 16 Junie het 'n groep van 15 entoesiaste van Boland Bonsai Kai na Fritz Joubert se versameling in die Paarl gaan kyk. Hier spreek hy van die lede toe by die voorste deel van sy uitstalling.

 

Die wenboom van verlede jaar van onderaf bekyk. Let op na die vernuftige ondervertakkings.

 

Aan die anderkant van die huis by die volgende uitstalling van Fritz se pragtige bome.

 

Fritz Joubert vertel by sy En 'n staaltjie oor een van sy bonsaibome terwyl Winfried Lüdemann en Charl Cilliers aandagtig luister.

 


COPYRIGHT (C) 2012, BOLAND BONSAI KAI. ALL RIGHT RESERVED  Powered by Okkie van der Merwe