Leer van die Meester
Kyk en bestudeer die Natuur
  Werkswinkel by Okkie
Kliek op onderwerp vir meer besonderhede


Die Elm word bespreek deur Wally en Russ en gelukkig is daar geen knippers nie, net potlode en papier

Een takkie mag groet as Wally later van die skets hou




Ansie en Russ met wilde olyf ???????

Die kunstenaar slaan toe en kyk hoe lyk die verbrande boompie nou.



Na hewige debat is daar insig, Okkie is tevrede, want die volgende (eerste) skets wou ek nie aanvaar nie.


Dit was een baaie lekker dag, Gluwein, braai en lekker vrinde

Aanwesig: Okkie, Ansie, Rika, Renier, Russ, Chantell, Wally en Marion.

COPYRIGHT (C) 2012, BOLAND BONSAI KAI. ALL RIGHT RESERVED  Powered by Okkie van der Merwe